5 Dikkerige snye wit brood
5 eiers
25 ml vlapoeier
knypie sout
kaneel
1 liter melk
250 ml suiker
5 ml vanielje geursel
botter of margarien
Voorverhit oond 180° C .
Verkrummel brood of sny in klein blokkies ( ek verkies blokkies )
Klits saam: eiers, val, sout, melk, suiker en vanielje
Giet oor brood en maak seker al die brood is deurweek
Strooi kaneel oor na smaak ( ek laat weg indien iemand nie daarvan hou )
Stip met klontjies margarien/botter
Ek stip ook met klontjies appelkooskonfyt ( laat dan kaneel weg)
Bak 30-45 min.

No comments:
Post a Comment