4 eiers
375 [1 ½ koppie] wit suiker
2 koppies ongesif afgemeet of 2 koppies gewone
koekmeel en 3 teelepels bakpoeier
Knypie sout
1 k melk
¼ k margarien
10 ml vanilla
METODE:
Voorverhit die oond op 190 C (GAS 5)
Smeer twee laagkoekpanne of oondpan botter en skud dan meel in –
sodoende sit nie koek nie vas nie.
Klits eiers en suiker vir 10 minute.
Sif meel en sout saam en vou dit by die eiermengsel in. Maag die melk en botter warm, nie kokend nie
en voeg dit by die beslag.
Voeg vanilla by. Meng tot alles goed gemeng. Bak vir 30 minute.
LAAT DIT EFFENS IN DIE PANNE AFKOEL VOOR JY DIT UITGOOI.

No comments:
Post a Comment